Numeri 24:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos valleie wat uitgestrek is, soos tuine by ’n rivier, soos aalwyne geplant deur יהוה, soos seders langs die water;

Numeri 24

Numeri 24:1-10