Numeri 24:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Edom en Se’ir sal ’n besitting wees, asook sy vyande, maar Yisra’el sal dapper optree.

19. Vanuit Ya’akov sal Een wees wat heerskappy het en die wat oorbly uit die stad vernietig.”

20. Toe het hy na `Amalek gekyk, sy vertelling voortgesit en gesê: “`Amalek was eerste onder die nasies, maar sy einde sal vernietiging wees.”

Numeri 24