Numeri 24:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Balak se woede het gebrand teen Bil’am en hy het sy hande saamgeslaan. Balak het vir Bil’am gesê: “Ek het jou laat roep om my vyande te vervloek en let op, jy het volgehou om hulle te seën; hierdie drie keer!

Numeri 24

Numeri 24:6-13