Numeri 23:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het sy vertelling begin en gesê: “Balak, die koning van Mo’av het my uit Aram, uit die berge van die ooste laat haal en gesê: ‘Kom, vervloek Ya’akov vir my en kom, verwens Yisra’el.’

Numeri 23

Numeri 23:1-10