Numeri 23:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Balak sê vir Bil’am: “Kom asseblief, ek sal jou na ’n ander plek toe vat; miskien sal dit reg wees in die oë van God dat jy hulle vir my daarvandaan vervloek.”

Numeri 23

Numeri 23:18-30