Numeri 23:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, die volk staan op soos ’n leeuwyfie en lig homself op soos ’n leeu. Hy sal nie gaan lê voordat hy die prooi verteer het en die bloed van die wat verslaan is, drink nie.”

Numeri 23

Numeri 23:15-30