Numeri 23:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Balak sê vir hom: “Kom asseblief saam met my na ’n ander plek vanwaar jy hulle kan sien; jy sal net die buitewyke van hulle sien en jy sal nie almal kan sien nie; vervloek hulle vir my van daar af.”

Numeri 23

Numeri 23:7-16