Numeri 22:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Asseblief, kom daarom, vervloek hierdie volk vir my, want hulle is te magtig vir my. Miskien sal ek oorwin en ’n slag slaan en hulle uit die land verdryf, want ek het opgelet dat die een wat jy seën, geseënd is en die een wat jy vervloek, vervloek is.”

Numeri 22

Numeri 22:1-11