Numeri 22:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Mo’av sê vir die oudstes van Midyan: “Nou sal hierdie menigte alles oplek rondom ons, soos ’n bees die gras van die veld oplek.” Balak, die seun van Tzippor, was dié tyd koning van Mo’av.

Numeri 22

Numeri 22:1-13