Numeri 22:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Bil’am sê vir die Engel van יהוה: “Ek het gesondig, want ek het nie geweet dat U teenoor my in die pad gestaan het nie; daarom nou, as dit onaanvaarbaar in U oë is, sal ek teruggaan.”

Numeri 22

Numeri 22:32-35