Toe die donkie die Engel van יהוה sien, gaan sy onder Bil’am lê en Bil’am se woede het gebrand en hy het die donkie met sy staf geslaan.