Numeri 22:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en die donkie het die Engel van יהוה in die pad sien staan, met Sy swaard getrek in Sy hand en die donkie het uit die pad uitgedraai, die veld in. Bil’am het die donkie geslaan om haar na die pad toe terug te draai.

Numeri 22

Numeri 22:16-28