Numeri 22:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Bil’am antwoord en sê vir die diensknegte van Balak: “Al gee Balak vir my sy huis vol silwer en goud, ek kan niks doen, groot of klein, in teenstelling met die opdrag van יהוה, my God, nie.

Numeri 22

Numeri 22:13-24