Numeri 21:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom het die mense na Moshe toe gekom en gesê: “Ons het gesondig, want ons het teen יהוה en teen u gepraat. Tree in voor יהוה dat Hy die slange van ons af wegvat.” Moshe het vir die volk ingetree.

Numeri 21

Numeri 21:2-9