Numeri 21:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee jou, Mo’av! Jy is vernietig, volk van K’mosh! Hy het sy seuns as vlugtelinge gegee en sy dogters in gevangeskap aan Sigon, die koning van die Emoriete,

Numeri 21

Numeri 21:28-32