Numeri 21:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sigon het Yisra’el egter nie toegelaat om deur sy gebied te trek nie. Sigon het al sy mense bymekaargemaak en uitgegaan teen Yisra’el in die wildernis en toe hy by Yahatz kom, het hy teen Yisra’el geveg.

Numeri 21

Numeri 21:19-29