Numeri 21:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daarvandaan het hulle na Be’er getrek. Dit is die put waar יהוה vir Moshe gesê het: “Maak die mense bymekaar dat Ek vir hulle water kan gee.”

Numeri 21

Numeri 21:15-23