Numeri 21:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe koning `Arad, die Kena’aniet, wat in die Negev gebly het, hoor dat Yisra’el met die pad van Atarim af kom, het hy teen Yisra’el geveg en sommige van hulle gevange geneem.

Numeri 21

Numeri 21:1-4