Numeri 20:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Vat die staf en laat die vergadering bymekaarkom, jy en jou broer Aharon. Praat met die rots voor hulle oë sodat dit water kan voortbring. So moet jy vir hulle water uit die rots laat kom en die vergadering en hulle vee laat drink.”

Numeri 20

Numeri 20:2-10