Numeri 20:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Moshe en Aharon het van die vergadering af weggegaan na die ingang van die Tent van Ontmoeting en hulle het op hul gesigte geval en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het aan hulle verskyn.