Numeri 20:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe en Aharon het die vergadering voor die rots laat bymekaarkom en hy het vir hulle gesê: “Luister nou, julle rebelle! Moet ons vir julle water uit hierdie rots laat kom?”

Numeri 20

Numeri 20:4-15