Numeri 20:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Yisra’el, die hele vergadering, het in die wildernis van Tzin gekom, in die eerste maand en die volk het in Kadesh gebly. Miryam het daar gesterf en is daar begrawe.

Numeri 20

Numeri 20:1-2