Numeri 2:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Die wat langs hom kamp opslaan, sal die stam van Yissakhar wees en N’tan’el, die seun van Tzu’ar, sal leier wees oor die seuns van Yissakhar.

6. Sy leër is getel as vier en vyftig duisend vier honderd (54 400).

7. Daarna kom die stam van Z’vulun en Eli’av, die seun van Helon, sal leier wees oor die seuns van Z’vulun.

8. Sy leër is getel as sewe en vyftig duisend vier honderd (57 400).

Numeri 2