Aan die westekant sal die banier van die kamp van Efrayim wees, volgens hulle leërafdelings en Elishama, die seun van `Ammihud, sal leier wees oor die seuns van Efrayim.