Die wat langs hom kamp opslaan, sal die stam van Shim’on wees en Shlumi’el, die seun van Tzurishaddai, sal leier wees oor die seuns van Shim’on.