Aan die suidekant sal die banier van die kamp van Re’uven wees volgens hulle leërafdelings en Elitzur, die seun van Sh’de’ur, sal leier wees oor die seuns van Re’uven.