Numeri 19:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Man wat rein is moet die as van die verskalf bymekaarmaak en dit buitekant die kamp op ’n rein plek sit; dit moet vir die vergadering van die seuns van Yisra’el bewaar word vir die water wat onreinheid verwyder: dit is ’n reiniging vir hulle sonde.

Numeri 19

Numeri 19:4-17