Numeri 19:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elkeen wat aan ’n dooie liggaam raak, aan ’n mens wat gesterf het en homself nie reinig nie, het die tabernakel van יהוה onrein gemaak en dié persoon moet uit Yisra’el uitgesny word. Hy sal onrein wees omdat die water vir onreinheid nie op hom gesprinkel is nie, sy onreinheid is nog op hom.

Numeri 19

Numeri 19:9-21