Numeri 18:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal joune wees, vanaf die mees afgesonderde gawes, gereserveerd vanaf die vuur: al hulle offers; elke graanoffer, elke sondoffer en elke oortredingsoffer wat hulle aan My sal bring, sal mees afgesonderd wees vir jou en jou seuns.

Numeri 18

Numeri 18:8-19