Numeri 18:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Só moet julle ook ’n offer oplig tot יהוה van al julle tiendes wat julle van die seuns van Yisra’el ontvang en julle moet daarvan die offer wat julle oplig tot יהוה aan Aharon, die priester, gee.

Numeri 18

Numeri 18:25-32