Numeri 18:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir Aharon gesê: “Jy, jou seuns en die huis van jou vader saam met jou moet die skuld aangaande die Afgesonderde plek dra en jy en jou seuns saam met jou moet die skuld aangaande julle priesterskap dra.

Numeri 18

Numeri 18:1-9