Numeri 17:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het die volgende dag, toe Moshe in die Tent van die Getuienis ingaan, gebeur, let op, dat die staf van Aharon, vir die huis van Levi, gebloei, botsels laat uitspruit, bloeisels gevorm en ryp amandels voortgebring het!

Numeri 17

Numeri 17:1-13