48. Hy het gestaan tussen die dooies en die lewendes en die plaag is teruggehou.
49. Die wat in die plaag gesterf het, was veertien duisend sewe honderd, buiten die wat as gevolg van Korag gesterf het.
50. Aharon het teruggegaan na Moshe toe by die ingang van die Tent van Ontmoeting, want die plaag is teruggehou.