Numeri 16:47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aharon vat dit soos Moshe gesê het en hardloop tussen die vergadering in en let op, die plaag het reeds onder die volk begin! Hy het die reukwerk opgesit en toedekking gedoen vir die volk.

Numeri 16

Numeri 16:39-50