Numeri 16:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur dat terwyl die vergadering teen Moshe en Aharon bymekaarkom, hulle hul na die Tent van Ontmoeting gedraai het en let op, die wolk het dit bedek en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het verskyn.

Numeri 16

Numeri 16:36-48