Numeri 16:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het bymekaargekom teen Moshe en Aharon en vir hulle gesê: “Julle het ver genoeg gegaan, want die hele vergadering is afgesonderd, elke een van hulle en יהוה is tussen hulle! Waarom verhoog julle julself bo die vergadering van יהוה?”

Numeri 16

Numeri 16:1-10