Numeri 16:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het met die vergadering gepraat en gesê: “Gaan nou weg van die tente van hierdie bose oortreders en raak nie aan iets wat aan hulle behoort nie, anders sal julle in al hulle sondes weggesleep word.”

Numeri 16

Numeri 16:20-35