Numeri 16:19-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Korag het die hele vergadering teen hulle laat vergader by die ingang van die Tent van Ontmoeting. Die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het aan die hele vergadering verskyn.

20. יהוה het met Moshe en Aharon gepraat en gesê:

21. “Sonder julle af vanuit hierdie vergadering en Ek sal hulle in ’n oomblik verteer.”

22. Hulle het op hul gesigte geval en gesê: “O Magtige God, God van die geeste van alle vlees! Sal een man sondig en U vir die hele vergadering kwaad word?”

Numeri 16