Numeri 16:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe was baie kwaad en het vir יהוה gesê: “Respekteer nie hulle offer nie. Ek het nie een donkie van hulle gevat en nie enige een van hulle skade aangedoen nie.”

Numeri 16

Numeri 16:7-16