Numeri 15:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en julle ’n offer deur vuur tot יהוה wil bring, ’n brandoffer of ’n offerande om ’n belofte te vervul, of as ’n vrywillige offer of by julle vasgestelde tye, om vir יהוה ’n aangename geur te bring, van beeste of van kleinvee,

Numeri 15

Numeri 15:1-9