Numeri 14:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moet net nie teen יהוה rebelleer nie en moenie bang wees vir die mense van die land nie, want hulle sal ons prooi wees. Hulle beskerming is van hulle verwyder en יהוה is met ons. Moenie vir hulle bang wees nie!”

Numeri 14

Numeri 14:4-19