Numeri 14:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Behalwe vir Kalev, die seun van Y’funneh en Y’hoshua, die seun van Nun, sal julle geensins in die land kom waaroor Ek My hand opgelig en met ’n eed beloof het om julle daarin te laat woon nie,

Numeri 14

Numeri 14:20-31