Numeri 13:4-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Hierdie is dan hulle name: van die stam van Re’uven: Shamua, die seun van Zakur;

5. van die stam van Shim’on: Shafat, die seun van Hori;

6. van die stam van Y’hudah: Kalev, die seun van Y’funneh;

7. van die stam van Yissakhar: Yig’al, die seun van Yosef;

8. van die stam van Efrayim: Hoshea, die seun van Nun;

Numeri 13