Numeri 13:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ons het ook die reuse (Nefilim) daar gesien, die seuns van `Anak is deel van die reuse en ons het soos sprinkane in ons eie oë geword soos ons ook in hulle oë was.”

Numeri 13

Numeri 13:26-33