Numeri 13:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het opgegaan deur die Negev en tot by Hevron gekom en Agiman, Sheshai en Talmai, die wat vir `Anak gebore is, was daar. Hevron is sewe jaar voor Tzo’an, in Mitzrayim, gebou.

Numeri 13

Numeri 13:20-23