Numeri 13:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Stuur manne uit sodat hulle die land Kena’an, wat Ek aan die seuns van Yisra’el gaan gee, kan verken. Van elke stam van hulle vaders moet julle een man stuur, elkeen ’n leier onder hulle.”

Numeri 13

Numeri 13:1-12