Numeri 13:10-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. van die stam van Z’vulun: Gadi’el, die seun van Sodi;

11. van die stam van Yosef: Vir die stam van M’nasheh: Gaddi, die seun van Susi;

12. van die stam van Dan: `Ammi’el, die seun van G’malli;

13. van die stam van Asher: S’tur, die seun van Mikha’el;

14. van die stam van Naftali: Nagvi, die seun van Vofsi;

Numeri 13