Numeri 11:34-35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Die naam van daardie plek is Kivrot-HaTa’avah genoem, want daar het hulle die mense begrawe wat so gierig was.

35. Van Kivrot-HaTa’avah af het die volk getrek na Hatzerot toe en hulle het in Hatzerot gekamp.

Numeri 11