Numeri 11:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die volk het daardie hele dag, die hele nag en die hele volgende dag opgestaan en die kwartels bymekaargemaak. Hy wat die minste bymekaargemaak het, het tien homer bymekaargemaak en hulle het dit vir hulleself uitgesprei oral rondom die kamp.

Numeri 11

Numeri 11:23-35