Numeri 11:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het afgekom in die wolk en met hom gepraat en Hy het van die Gees wat op hom was, op die sewentig oudstes gelê en dit het gebeur dat toe die Gees op hulle rus, hulle geprofeteer het, maar nie weer daarna nie.

Numeri 11

Numeri 11:23-33